Vloedbos © 2011. Designed & Hosted by Dotsquare

Welkom
Akkomodasie
Fasilieteite
Wat om te doen
Reels
final pryslys 18-08-10.pdf
Kontak Ons
“...Die plek waar u kan 
ontspan weg van die 
gejaag van die stadslewe...”
Welkom by Vloedbos Vakansie oord. Die plek waar
u kan ontspan weg van die gejaag van die stadslewe.
Vloedbos is geleë in die hartjie van die Overberg tussen
Caledon en Bredasdorp. Vloedbos is gekelder langs
‘n lieflike dam omring deur fynbos en Renosterbossie…
Die omgewing word gekenmerk deur sy lieflike
natuurskoon en rustige atmosfeer…